Jongste aktiwiteit:

in droë grond staan die takkies sonder hul swart jakkies langs die kruispad in droëveld verwaaide leraars bedrywige sakemanne gooi die boompies nat vir môre se mooi almal groei Jan Alleman staan nader om die tuinslang toe te druk kwaad oor dié nuwe groei

petrol vuur met krag staalskagte skiet op en af bler met groot geraas kondig die wedren wegspring tyd aan ek draai weg na digte populier bos hier is geen beamptes wat wedrenne beheer die stilte oordonder maar staalfietse ken geen perk of baan en skiet op my af verskeur my stil domain die bos is […]

die voordeur hang half toe voor donker gang met geen verwelkomings vloer waar muurgate lig op stofdeeltjies laat binne dryf ń koue ril langs ruggraat af ontbloot skadu geëts teen skemer witvaal muur met gebalde vuis ń dominee kamer is betree die oortredings straf is rouvrees ń mal hart hardloop wilde spiere span die sonder […]

konserte speel op vele verhoë vir diverse gehore maar altyd op vloere, in swart uitgeverf loket koket verkwansel kaartjies vir staar en hoop vir ń lekkertyd, op ń rooi sitplek oë beloor naby bure, veraf bekendes met vreemde klere keuses soek redes vir hul sitvlakke, in dié bont gehoor skemer dal ligte skyn helder oë […]

woorde stroom vrylik uit keelgatte oor blink onderwerpe in een dikstroom snert as uitval kompos vir môre vir vele ander raadsale gesuiwer van agenda wag druppels data as ń soet heuning stroop maar die waarheid is gebottel vasgevang agter skerms die feite het geen maters monde spoeg die onverfynde soet laggend uit in raadsale die […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed