Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Gedigte

Hart van goud.

Deur Datum gepubliseer: 11 Augustus 2016 8

Ek is lief vir jou
soos ʼn mens blomme lief sou hê
soos my innerlike in jou kom lê
ek is lief vir jou.

Arrogant en eiewys
dis geen misleidende gevoel
honger ek vir liefde.

Liefde ken geen vrees
in vonkelwyn oë
ontdek ek wie jy is.

Jou geheim is ware liefde

JOU GLIMLAG HET VERDWYN

Deur Datum gepubliseer: 10 Augustus 2016 3

JOU GLIMLAG HET VERDWYN

Jou seer slaan teen my vas –
jou glimlag het verdwyn.
Die seer kom uit jou hele jy –
jou glimlag het verdwyn.

O, deur ons trane heen
kan ons nog lag,
want ons behoort aan Jesus.

Deur ons trane heen
kan ons nog juig,
want Jesus…

IEMAND ROEP IN DIE WOESTYN

Deur Datum gepubliseer: 10 Augustus 2016 4

IEMAND ROEP IN DIE WOESTYN

Gee my net liefde –
laat my weet ek word aanvaar.

O luister tog na my –
ek smag na deernis en begrip.

Verbind my wonde –
hulle pyn en pyn en pyn.

En lei my dan na Jesus –
ek vergaan van dors.

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale