Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

Deel 2 van Wonder Woman vs Diamant Diva

Deur Datum gepubliseer: 13 Augustus 2019 1

Diamant Diva se karakter
‘n Diamant Diva is ‘n vrou wat ook opgelei word deur haar ma, en die mense wat haar lewe deel. Hetsy ‘n ouma, tante of enige vroulike figuur. By baie divas is hierdie vroulike rol selfs afwesig. En is haar uitkyk verskillend van ander….

Deel 1 van Wonder Woman vs Diamant Diva

Deur Datum gepubliseer: 13 Augustus 2019 Hou van

Ek hou van die Marvel karakters, spesifiek die verskillende lede van Avengers. Ek het natuurlik my voorkeure soos Thor, Iron Man, Pepper Pots – alhoewel sy nie ‘n fisiese Avenger karakter is nie is sy tog deel van die storie en staan sterk in haar ondersteuningsrol. Captain America is…

SA-nuus (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 8 Augustus 2019 4

Wilde winde waai weer oor politieke tussenverkiesings. Die DA gaan groot en blou in die Wes-Kaap, die stormsterk see veroorsaak groot golwe in die Klein-Karoo. Verskeie suidelike voorstede in Jhb het ook met die DA se stem weggestap. Die ANC se triomf loop nie meer so sterk soos…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 104 gaste aanlyn

Bydrae Totale