Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

DIE LANGSTE DAG/ OPERASIE OVERLORD

Deur Datum gepubliseer: 5 Junie 2016 10

Vanjaar, op 6 Junie, is die twee en sewentigste herdenking van operasie Overlord, die Gallieerde inval in Duits besette Europa gedurende die tweede wêreld-oorlog op 6 Junie 1944.
Operase Overlord was die grootste militêre operasie in die geskiedenis van die mensdom. Een van die doelwitte was om Duits besette Europa…

Indrukke: Verbeel jou dis somer deur Abraham H. de Vries

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2016 7

“Ek ken min skrywers wat ’n mens so bewus kan maak van die onafheid van alles, die gebrokenheid van die wêreld.” – Joan Hambidge

“Die ernstige De Vries skryf pynlike, maar kragtige verhale.” – Louise Viljoen

Ek het Verbeel jou dis somer by my plaaslike Exclusive Books…

Projek – Winter-nostalgie (1 Junie 2016 tot 30 Junie 2016)

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2016 13

Winter is voor die deur, en soos gebruiklik is dit sop en snysels, warm komberse en ‘n kaggelvuur, vir sommige heerlike likeur of ‘n stomende koppie koffie. Die herinneringe aan kindertyd tydens winter is altyd ‘n nostalgiese affêre, en tog vergelyk so baie digters die afvalligheid van liefde…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 63 gaste aanlyn

Bydrae Totale