Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

SOSIAAL / SOSIALITEIT

Deur Datum gepubliseer: 31 Januarie 2017 11

Sosiaal / Sosialiteit

Uit die latynse woord societas, wat geselskap of verband beteken, kom ons leenwoord sosiaal, en dit dui iets aan wat met die geselskap te doen het, dit wil sê van of uit die groep kommend, tot die bond of vereniging gehorend. Ons het nie „sosiëtas” oorgeneem nie,…

REGEER / PRIVATISEER

Deur Datum gepubliseer: 31 Januarie 2017 5

Regeer / Privatiseer
Dit skyn ‘n hedendaagse mode te wees, nie net in Suid-Afrika nie, om moontlik alle staatseiendom en -diensleweringe aan juristiese persone uit die handelswêreld af te gee en – so goed dit gaan – met wins te verkoop. In hoever is dit reg en billik? Of anders…

SOSIAAL / KOMMERSIEEL

Deur Datum gepubliseer: 31 Januarie 2017 10

Sosiaal / Kommersieel
Huidiglik beweeg die wêreld oënskynlik in ‘n nuwe rigting. Nie net filosofies/religieus, ekonomies of polities nie, maar al drie saam: Die neo-liberalisme. Hoe en waar dit aangevang het, kann ‘n interessante studie afgee; só is dit nou maar, so het dit geword. Dit beteken dat mense (ek…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 30 gaste aanlyn

Bydrae Totale