Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

Anze.

Deur Datum gepubliseer: 31 Mei 2016 7

Daar was weer blydskap om te verneem dat daar ʼn nuwe blad die lig gesien het, nadat soveel van die ou lede op ʼn vorige blad ʼn insinking in hul skrywerswêreld moes konfronteer. Die vure van hoop het weer hoog begin brand. Daar’s altyd die gevreesde ‘maar’. Ek neem…

PROJEK – TEENSTELLINGS

Deur Datum gepubliseer: 2 Mei 2016 6

Hierdie maand wil ons hê u moet effe dieper delf en inskrywings doen wat TEENSTELLINGS weerspieël. Dit kan natuurlik wees donker teen lig, liefde teen haat, hartseer teen vreugde.
Gebruik nuansering om die leser van die teenstellings bewus te maak soos bv:

‘As die donker swaar en grof sleep
waar voete min…

Wenners van die Amakeia projek

Deur Datum gepubliseer: 23 Maart 2016 11

Ons eerste projek Amakeia se wenners:

Aangesien ons net in die gedigte afdeling inskrywings ontvang het is die wenners dan as volg:

1. Evelyn van der Merwe met – Ere aan Amakeia
2. Cornien met – Awendster vir Amakeia
3. Heleen Mellet met – Ndiyabulela Enkosi Amakeia

Baie geluk…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale