Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

My rolmodel deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 16 Julie 2019 1

Gisteraand het ek vir die eerste keer na Uit klip gekap deur Corlea Botha geluister. Soms hoor ‘n mens liedjies so in die verbygaan en jy slaan nie ag op die woorde nie. Ander kere luister jy daarna. Dit is dan wat dit met jou praat. ‘n Hart gesprek…

Straal Jy Selfvertroue Uit?

Deur Datum gepubliseer: 13 Julie 2019 1

Soms is dit so maklik om vas te kyk teen die onmiddelike dat ons nie die groter prentjie raaksien nie. Ons lewe so ingewikkeld en soms selfs donker dat ons vergeet om te glimlag en net die nuwe dag te omhels. Maar soos met alles in die natuur het…

As die liefde dan waansinnig is, mag ek nooit weer my sinne raakloop nie.

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2019 1

As kind droom ons van die ridder op die wit perd, verlees ons aan Aspoestertjie en Sneeuwitjie en bou lugkastele rondom die sprokiesverhale. Dogtertjies na-aap hulle (met die hulp van die mammas) en trek aan soos hul gunsteling prinses. Pappas help ook met hierdie illusie en so glo die…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 77 gaste aanlyn

Bydrae Totale