Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

BOEK EN FILM

Deur Datum gepubliseer: 12 Augustus 2017 6

‘n Jaar of wat gelede het ‘n slim duitse regissieurin in ‘n koerantonderhoud gesê, „Boek is boek en film is film.” Die vraag was, hoe daar sulke groot onderskeide kan wees tussen boeke en die films wat daaruit ontstaan.

Wat opgeskryf is, kan nie alles verfilm word nie. Dis dieselfde…

IS DIT DIE MOONTLIKHEID?

Deur Datum gepubliseer: 16 Julie 2017 10

Is dit die Moontlikheid?

In ons tyd, in ons kultuursirkel, hier in Europa is daar seker skaars nog iemand wat nie van die mag van die wetenskap oortuig is nie. Ons word reeds die een geslag na die ander opgevoed in die wete dat die wetenskap die probleme oplos waaronder…

WIE skryf WAT, HOE maar veral HOEKOM?

Deur Datum gepubliseer: 6 Julie 2017 5

WIE skryf WAT, HOE maar veral HOEKOM?

Bastertale

Afrikaans nes Engels is ‘n bastertaal. Dit weet ons al; oor die ontstaan van Afrikaans het ons geleer dat het taal verskeie „taalpeetjies” gehad het, naamlik die Hollands van die sewentiende eeu, die destydse seemanstaal, Maleis, Frans, die Strandlopers se Khoi, Duits, Engels…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 62 gaste aanlyn

Bydrae Totale