Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

KATEGORIE: Vorentoekyk – M-piep-RIN

Deur Datum gepubliseer: 19 November 2017 4

KATEGORIE: Vorentoekyk – M-piep-RIN

‘n Briefskrywer in die Burger was ‘n tydjie gelede✽ hoog die em-piep-rin oor die beleid van ‘n britse organisasie wat toekennings vir suid-afrikaanse literatuur maak: Slegs werke in Engels sou daarvoor in aanspraak kom. Ek deel sy kokende gemoedsuitbreuk. As ons „na binne gaan”, as ons…

POPPIEDAG

Deur Datum gepubliseer: 11 November 2017 5

Sondag 12 November is dit weer poppiedag. Dit is die dag wat wêreldwyd gehou word ter herdenking van die gesneuwelde soldate in die eerste en tweede wêreldoorlog asook die oorloë daarna waaraan die betrokke lande deel geneem het.

In Suid-Afrika word sy gesneuweldes in hierde twee wêreld oorloë,…

Die BEVOLKING as ORGANISME

Deur Datum gepubliseer: 31 Oktober 2017 7

Die Bevolking as Organisme

‘n Volk is ‘n organisme. Dit wil sê, dit is ‘n lewendige wese wat (te enige tyd in die verlede) gebore is en (te enige tyd in die toekoms) gaan sterf. Dit beleef groeifases of -stappe, dit vorm organe (Bv. ondergroepe wat ons stamme noem), kan…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 96 gaste aanlyn

Bydrae Totale