Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

TEENOORGESTELDES SAAMBRING

Deur Datum gepubliseer: 4 Julie 2017 4

Teenoorgesteldes saambring

Beste vriend en kollega,

tussen ons twee lê klaarblyklik ‘n kloof insover…

LANDREGTE in huidige Opset

Deur Datum gepubliseer: 17 Junie 2017 3

LANDREGTE

Baie mense „is daarvan oortuig” dat hulle aanspraak op grond het wat eintlik aan hulle behoort, maar waarvan hulle momenteel uitgesluit is. Baie mense „is daarvan oortuig” dat hulle grond besit, wat hulle voorvare op wettige wyse bekom het – òf gekoop, òf deur ‘n regering toegeken, of hoe…

KATEGORIE — Oor WOORDE (volk/nasie, mens/persoon)

Deur Datum gepubliseer: 26 April 2017 4

KATEGORIE: Oor WOORDe
Ek was altyd streng in my kritiek oor hoe dié taal, wat ek liefgekry en aangeneem het, gepraat en geskryf word. Meer as my halwe lewe het ek nou in Duitsland verbring, en ek het beleef hoe ‘n ou kultuurtaal met krag en tradisie deur die voorheersende…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale