Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

Kategorie: LEESTEKENS

Deur Datum gepubliseer: 21 November 2017 6

Kategorie: LEESTEKENS

Die (Latynse/Engelse) alfabet het nou maar 26 letters. Ander tale het ook besondere tekens. MY voorbeelde kom meestal uit Duits, maar iemand wat ander tale ken, weet dat menige ver óór dertig tekens/letters het. Hier praat ons slegs oor die tale wat die LATYNSE SKRIF gebruik.(Òf standaard (blok)skrif,…

Die dood van Brandy

Deur Datum gepubliseer: 20 November 2017 6

‘n Kortverhaal wat ek geskryf het oor ‘n spinnekop wat amper 2 weke elke aand by my man kom “kuier” het.

03 Oktober 2017

Met permissie

Die dood van Brandy

So ‘n week gelede …

Dis koud vanaand. Ek en my groot liefde klim toe maar vroeg in die kooi hy lê met…

KATEGORIE: Vorentoekyk – M-piep-RIN

Deur Datum gepubliseer: 19 November 2017 4

KATEGORIE: Vorentoekyk – M-piep-RIN

‘n Briefskrywer in die Burger was ‘n tydjie gelede✽ hoog die em-piep-rin oor die beleid van ‘n britse organisasie wat toekennings vir suid-afrikaanse literatuur maak: Slegs werke in Engels sou daarvoor in aanspraak kom. Ek deel sy kokende gemoedsuitbreuk. As ons „na binne gaan”, as ons…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 104 gaste aanlyn

Bydrae Totale