Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

My Skrywerspad deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 9 September 2019 3

Ek is besig om ‘n Skryf-outobiografie te lees van Steven King. Dit is ‘n lywige boek wat begin by sy eerste storie se ontstaan. Reeds van ‘n baie jong ouderdom af kon hy onderwerpe eien en neerpen en het hy die stories tussen sy klasmaats verkoop. Fliek en teaters…

Stem in die Woestyn

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2019 1

Ek kan met eerlikheid sê dat ek goeie jare geken het. ‘n Oase waarin ek versorg, beskut en genoeg gehad het. Hierdie tydperk het my baie geleer van myself. Maar dit was ook ‘n tydperk van agteroor sit en verwag sonder om werklik iets by te dra, afgesien van…

Deel 1 Toksiese verhoudings is stille sluipers van die nag.

Deur Datum gepubliseer: 21 Augustus 2019 2

Wie ookal daar deur vasgevang is sukkel om van die giftige klampe weg te kom en sukkel jare daarna nog met die letsels daarvan.
Daar was ‘n stadium wat ek nie kon verstaan hoekom vrouens, vernaamlik, nie net kan weg stap nie. Nou, jare later kan ek verstaan waarom…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 79 gaste aanlyn

Bydrae Totale