Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

LEEF LIG HIERDIE SOMER (Brons)

Deur Datum gepubliseer: 26 November 2020 1

Met die aanbreek van ‘n nuwe seisoen is daar altyd so ‘n afwagting in die lug, veral na die winter. Die afgelope winter was, soos alle voriges, maar koud en dood vir die meeste. Maar … 2020 se winter het eise gestel bo almal se verwagting. Tog is daar…

Die veeldoelige toiletrol

Deur Datum gepubliseer: 5 Oktober 2020 7

Die veeldoelige toiletrol…
‘n Toiletrol is weggesteek agter lae papier. Die uitvindsel is so oulik dat elke huis in die wêreld een iewers in hul huis het. Ryk of arm, jonk of oud, die kontrepsie word oral gebruik. Sonder dit kan dit benoude oomblikke veroorsaak veral as jy alleen…

Dood waar is jou angel (450 woorde) – Brons

Deur Datum gepubliseer: 5 Oktober 2020 5

My ervaring om ‘n begrafnis in “lockdown”tyd by te woon, het my tot die besef laat kom dat Covid-19 ons nie net fisies en emosioneel kom inperk en afsonder het nie, maar emosioneel groot skade berokken het.
Alhoewel ek hartseer is oor die verlies van ‘n familielid, was ek…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 38 gaste aanlyn

Bydrae Totale