Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

DIE VYF MILJOEN RAND MOORD HFSTK 8

Deur Datum gepubliseer: 15 Julie 2016 8

Kas wag omtrent n halfuur lank toe die konstabel Marie in sy kantoor inbring. Kas groet haar: “Dankie dat jy gekom het juffrou de Villiers.Sit gerus en kan ek jou iets aanbied om te drink”, vra hy.

Marie skud haar kop en Kas wys die konstabel dat…

DONDERDAG: Ystervrou

Deur Datum gepubliseer: 15 Julie 2016 3

Donderdag YSTERVROU

Altyd moet ek soveel vooraan skryf om plek in te neem sodat my meesterstuk (!PLAGIAAT! Afgeskryf!!) nie korter is as die aankondiging nie. Dan hoef niemand mos aan te kliek nie. Dus kry ek so wenig „lesers” oftewel aankliekers. Want dis reeds alles daar!

Na die „Interregnum” van ‘n…

My dagboek oor jou (3) …

Deur Datum gepubliseer: 14 Julie 2016 8

Ek was vir ‘n paar dae see toe. Nie ‘n somer-see nie, maar ‘n winter-see. Jy wonder seker wat die verskil is. Is die see dan nie maar net altyd dieselfde nie? Nee, beslis nie. Maar dis ‘n hoofstuk vir ‘n ander keer … die…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 84 gaste aanlyn

Bydrae Totale