Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Jentoe

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 4

Met skemerdaal het sy verwagtingloos
uit onrussluimering haar losgeskeur,
haarself in skamel klere uitgedos;
gestremd met siel en liggaam sondevoos
haar buurt se stegies op en af gesleur
met haar gewete veilig tuis gelos.

Maar toe die rooidag op die Oosterkim
die vliesig wolkies liggies koper kleur
het…

AANDAG ALLE INK LEDE – PRESTIGE GALA AAND

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 11

Hiermee wil die INK span u dan in kennis stel dat ons be-oog om ‘n Prestige gala-aand aan te bied, waar daar toekennings vir elke kategorie toegeken sal word, op 22 Oktober 2016 om 18:00 by die hAp huis, Malherbestr 115, Capitalpark. Pretoria. Dit sal ‘n formele funksie wees….

Kupido

Deur Datum gepubliseer: 19 Julie 2016 4

Kupido

Die snaar span styf om die boog;
Met ‘n trilling skiet die pyltjie los –
reguit en blitsig met die
effek van ‘n weerligstraal.

Die klein boogskutter glimlag en sit terug
om te kyk hoe die gif versprei;
Die simptome teen die tyd baie bekend.

‘n Versnelde hartklop,
‘n Hol kol…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 46 gaste aanlyn

Bydrae Totale