Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Kalmte en Rus

Deur Datum gepubliseer: 29 Julie 2016 8

Geskryf, gekomponeer en gesing deur LadySoul
Album 4Sy Grootheid Volume 1

 

Sysoen

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2016 8

In die skemer van my somer
bloei ‘n najaarsblom soet,
ek ein haar gees as dromer
in die herfs van ons gemoed.

Haar saad skiet loot in lente
en die bloeisel bot soet,
sy dra haar kroon in segmente
as helder vere in haar hoed.

Ons beide ken die winter kou’

Sommer só ~ liefde

Deur Datum gepubliseer: 28 Julie 2016 7

Wat sal ‘n mens van die liefde sê –
so ongevraag
kom dit somtyds oor jou pad.

sonder dat jy daarna soek.

En weet jy wat?
Ek het jou lief gekry,
half onwillig
en so effens teen my sin.
Daar was net iets aan jou
íéts aan jou manier…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale