Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Dom vrae…of is dit?

Deur Datum gepubliseer: 25 Februarie 2016 9

Liewe Inkers, of Inkenaars, of Inkiete of watookal, ek het ‘n paar vrae aangaande planeet Ink:
– Hoe laat weet ek ander Inkers dat ek ‘n nuwe publikasie gelaai het?
– Hoe weet ek wanneer ‘n Inkiet wat ek volg, iets geplaas het?
– Is daar dalk ‘n…

Ek, die boelie

Deur Datum gepubliseer: 17 Februarie 2016 10

Op ’n dag loop ek verby die radio en ek spits my ore toe ek die volgende woorde hoor: “’n Emosionele boelie is iemand wat sy/haar persoonlikheid op iemand anders probeer afdwing.” Stadig het die skuldgevoel teen my ruggraat opgekruip. Dis ek daai, het ek gedink. Die emosionele boelie….

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale