Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Oom Kiewiet en Ta’ Makkie se lanterfantery.

Deur Datum gepubliseer: 6 Oktober 2019 1

Oom Kiewiet was ‘n kraakvars teologie student toe hy Ta’ Makkie ontmoet het. (Toe was hulle natuurlik nog nie “Oom en Ta’” nie.) Hy was so vars dat hy nog ‘n Bybelversie opgesê het as hy sy toon stamp, in stede van vloek soos die res van ons. Sy…

Oktober 2019 projek – Kleur

Deur Datum gepubliseer: 2 Oktober 2019 1

Die deurlopende tema vir Oktober se projek is as volg:
1. Kies enige kleur en beeld die kleur uit in jou skryfstuk.
2. Moenie die kleur se naam op enige plek gebruik nie, maar maak van suggestie gebruik. Skets vir die leser ‘n prentjie in hierdie kleur.
3. Versterk…

Pastoriekind

Deur Datum gepubliseer: 29 September 2019 Hou van

Die kerkklok lui 07:45. “Lanie wil hê ons moet oor ‘n uur in die kerk wees,” sê Mamma van Rooyen. Teen 08:30, ‘n halfuur voor kerk, is al vier van die gesin aangetrek, gevoed en prim en proppers vir die erediens – en dit sonder n gedreig en n…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 127 gaste aanlyn

Bydrae Totale