Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

2de skryfkompetisie – 1 Nov 2016 tot 30 Junie 2017

Die kompetisie loop van 1 November 2016 tot 30 Junie 2017.

Kilian & Malherbe borg die tweede skryf kompetisie op INK.

Die borgskap behels as eerste prys ‘n publikasie – 50 boeke (120 bl) ter waarde van R4500 vir die wenner se eie sak.

Tweede prys van ‘n oorspronklike skildery (70x50cm, waarde R3000) geborg deur die befaamde skilder Anton Kilian.

Lede wat inskryf moet daarop let dat INK en borge betrokke geen redigeer werk aan die boeke/bundels gaan doen of verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Dit is elke lid wat inskryf se plig om toe te sien dat sy/haar inskrywings taalkundig versorg en korrek is.

Vir navrae en/of kwotasies vir selfpublikasies kontak malherbeheleen@gmail.com

Wat jy hoor

Deur Datum gepubliseer: 14 Junie 2017 5

Wie sal dan ‘n hand uitsteek
na ‘n niemandsland
waar iemand bloei?
Vir ‘n traan wat van
‘n baie diep plek af vloei

Dat ander jou sal sien vir wie jy is
agter al die false kleure
met geslote deure
van verleidende emosies
in die vorm van hul kunsies en tower stories

Hulle dwaal en hul soek op ‘n…

Stille huil van die hart

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2017 4

Versteende woud
en stukkies koud
lӗ gelanken en alleen

Maar hierdie tyd
is net tussengeleӫ
op die pad vӗrafgeleӫ

Vervleg stil verlange
deur hierdie winter
se dorre gange

Sing jy (maar) van blomme* … (ek sing van vuur)

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2017 4

 

Die son gloei vanoggend oor die wye Karoo
maar elders brand daar treine, of skole – of so

nog ‘n vrou, nog ‘n kind, nog ‘n man in die straat
verloor die stryd teen die vlam, die rook en die haat.

Wie moet hiervoor die skuld kry – en nog smeulende vrae
of is…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 124 gaste aanlyn

Bydrae Totale