Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

2de skryfkompetisie – 1 Nov 2016 tot 30 Junie 2017

Die kompetisie loop van 1 November 2016 tot 30 Junie 2017.

Kilian & Malherbe borg die tweede skryf kompetisie op INK.

Die borgskap behels as eerste prys ‘n publikasie – 50 boeke (120 bl) ter waarde van R4500 vir die wenner se eie sak.

Tweede prys van ‘n oorspronklike skildery (70x50cm, waarde R3000) geborg deur die befaamde skilder Anton Kilian.

Lede wat inskryf moet daarop let dat INK en borge betrokke geen redigeer werk aan die boeke/bundels gaan doen of verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Dit is elke lid wat inskryf se plig om toe te sien dat sy/haar inskrywings taalkundig versorg en korrek is.

Vir navrae en/of kwotasies vir selfpublikasies kontak malherbeheleen@gmail.com

Dit reën in emmers ….

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2016 4

yskoue winterwoorde
drup sneeuvlokkies op my hart
dit reën in potblou emmers
en waterstrome bring
koelte vir my smart

Haar Skoonheid Rein

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2016 6

Haar Skoonheid Rein
My muur word met lower groen takkies versier
Vasgevang die mooiste rooiste roos, rofweg
met doringhakkies op die takkies
Sy dra die soetste, sagste, skoonste,geur
Jy raak bewus….
Haar skoonheid rein…
Haar aroma soet en hang in die lug
Strelend, helend jou verbeelding verlei…

Fluweelsag jou bloedrooi rose blomblaar
onaangeraak nakend staan jy daar. Bekoorlik
met jou…

Sussies

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2016 7

Eens was daar drie sussies
en onthou ek uit vergange se dae
n kiekie iewers so soortgelyk
aan hierdie foto erens in n album

Spits ek my oe op die foto
en word verlange so groot
aan eens onder n moerbeiboom
saam pop, pop gespeel

Soggens vroeg het ons saam
die…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 106 gaste aanlyn

Bydrae Totale