Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Kompetisie

Biosfeertafereel (opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 28 Augustus 2018 6

Biosfeertafereel (opdrag 8)

1. Die Biosfeertafereel is ’n ritmiese gedig waarvan die strofes 6 lyne lank is. Enige aantal strofes kan gebruik word.
2. Dit beskryf landskappe en/of gebeure wat met natuurlewe te doen het.
3. Die rymskema is baie spesifiek nl. abcddb
4. Die derde skryflyn van elke strofe…

Digvorm: Doleo (Opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 28 Augustus 2018 1

Digvorm: Doleo (Opdrag 8)

Doleo in Latyn beteken letterlik om pyn te ervaar. In geestelike sin beteken dit om te treur of te kla.

Mens is besig om homself op aarde dood te leef en die natuur en uiteindelik homself te vernietig. Hierdie is ‘n soort elegie – treurlied – oor…

ROOI ( opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2018 6

ROOI

 

bloedrooi

met haat en wraak beklee

jillend voete stamp en luidkeels skree

Kill the boer! Kill the farmer!

Here hul weet nie wat hul doen nie!

deur my skeur vergifnis in ‘n roue kreet

langs my God se bloeddeurdrenkte treë

taairooi

 

© Barbara Smit 27/08/2018

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 40 gaste aanlyn

Bydrae Totale