Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Kompetisie

‘n baie koel Februarie

Deur Datum gepubliseer: 26 Februarie 2016 13

 

van nou af
oor ‘n maand
teen hierdie tyd van die aand
sal dit skemer wees . . .
ek weet

die son sal nog effe
agter Tagelberg gloei
en ek sal verstom wees
oor die kleur van ‘n hemel
wat so bloedloos
kan bloei

die populiere se blare
sal nouliks nog hang
en die eerste koeltes
sal ~ half onwelkom ~
die soeltes…

DIE KLAAGLIED VAN ‘N WILGERBOOM

Deur Datum gepubliseer: 25 Februarie 2016 12

Ek ry vanmiddag weer verby waar jy gister nog in jou rouklaag wintersrok
langs die opgedroogde klipdam koud gestaan het
en wonder wat onder jou skurwe boombas pels deur die nag gebeur het
om jou nou te sien in ‘n gehuurde groen blaar jas in die middagson getooi?

ALLETTA BOONZAAIER HOOFSTUK 1

Deur Datum gepubliseer: 4 Februarie 2016 16

Hier waar ek in my kantoor sit kan ek voel al die onderhoude voer die oggend om vir my n nuwe ontvangsdame/sekretaresse te kry het my uitgeput en moeg gemaak. Ek is al deur snaakse dames vanoggend maar kan nie werklik een kry wat in my smaak val of…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 27 gaste aanlyn

Bydrae Totale