Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Kompetisie

In elke oogknip – Opdrag 8

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2018 5

OPDRAG 8: SKEP JOU EIE DIGVORM!
Premise en afleiding digvorm
1. Die gedigte is gewoonlik in vryevers maar kan ook in rym geskryf word.
2. Die eerste deel van die gedig beskryf een of meer premises wat veband hou met mekaar.
3. Die tweede deel van die gedig kom tot ‘n afleiding/slotsom…

Vuurwarm hekke (Opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2018 4

Ikonografiese song-satire
Die lirieke van ‘n bestaande song (of lied, liedjie) vorm die basis van die ikonografiese song-satire. Die satiriese weergawe moet dieselfde tema weerspieël, maar mag nie die oorspronklike lirieke direk gebruik of aanhaal nie. Dit kan kommentaar lewer op die tema of die tema bevestig of selfs…

Aggregaat (Opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2018 5

Doel
Aggregaat beteken geheel. Die Aggregaat is ‘n digstyl in vryevers digvorm wat ten doel het om intense emosie (pyn, liefde, haat, dankbaarheid) weer te gee. Die intensiteit van die emosie word versterk deur die eenheidsvorm van die gedig.

Struktuur en vereistes.

1. Die Aggregaat-digvorm is nie langer as 20 reëls nie.

2. Die…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale