Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Kompetisie

Kersfees onthoutjies (Opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2018 5

Die Kersboom effek

1. Die digvorm neem ‘n Akrostigon vorm aan maar instede van ‘n naam, moet dit die tema/titel van jou gedig aanwys.
2. Die uitleg van jou gedig kan ook die vorm aanneem van ‘n voorwerp van jou gedig, in hierdie geval ‘n kersboom.
3. Elke vierde…

Die aap op jou rug (Opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2018 4

Elke taal het sy eie unieke gesegdes. So ook is Afrikaans ‘n diverse vrugteslaaitaal wat skatryk is aan eie unieke idiome, slagspreuke en sêgoed. Dis ‘n nalatenskap om op trots te wees en een wat ons aan die lewe moet hou. Dit maak ons taal en literatuur kleurryk en…

Ek dink (Opdrag 8)

Deur Datum gepubliseer: 30 Augustus 2018 1

Nimfoleptiese digvorm

Die Nimfoleptiese digvorm het in die digtershart ontstaan. Spesifiek in die geskiedkundige dorpie Wellington in ongeveer 2014. Die dorp is ryk aan skrywers uit alle era’s en almal met uiteenlopende agtergronde. Tussen Breyten en Adam se stemme moet die digter dink en skryf oor iets wat sy muse…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 57 gaste aanlyn

Bydrae Totale