Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Kompetisie

Die lewe in kontras (Opdrag 2)

Deur Datum gepubliseer: 14 Julie 2018 1

Onder die wêreld se vergrootglas
lyk my lewe eersteklas
ek kan skoene aantrek
wat by elke geleentheid pas
alles is altyd onder beheer
daar is mense wat die kant van my begeer
hoog uit die wolke kyk ek neer
met geen introspeksie bly ek keer
die tyd stap aan

Vir die resensent – Opdrag 1

Deur Datum gepubliseer: 13 Julie 2018 1

Nog ‘n frommel-versie
en jy delf nagte diep vir strekkings
wat jou vaardig denke bly ontwyk,
soek vir beeld en metrum,
pluis die rym en lyn,
tob oor dieptes en te vlaktes,
al die pseudo’s en abstraktes.

Kry ‘n hoër ou Pandora
se kis om in te gra,
speur nog…

opdrag 1

Deur Datum gepubliseer: 13 Julie 2018 1

teen die wande
van die wilde weste-see
het ek adres,
wens en woorde
(aan die slimste mens)
oorgegee:

op die oewers
van die ope ooste-see
het ‘n jona-skip
die broodwynwoorde
(weer) teruggegee aan stof

en vrank wyn het van heilige middelberg
ged
r

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 120 gaste aanlyn

Bydrae Totale