Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Gedigte

wit wolke

Deur Datum gepubliseer: 7 Desember 2019 1

oor die blou-blou see
ruis daar mistige wolke
ingekeep met blanko strepe
stadig en majestueus beweeg
massas vog oor landskap
trek hoog op oor berge
gaan blom in blanko
koolkoppe oor droë
bruin landskap
van karoo
waar riviere
in damme spruit
niemand gee
om dat
wit wolke
massas
bruin…

Die terugstuur

Deur Datum gepubliseer: 6 Desember 2019 1

As die plompwolke
kreefgange gaan
en verby dié godebloedson
vlieg ñ kolibrie’
…liefling
wens ek jy was hier.

Want sodra God ñ
winterdrag ring gooi
en wysiginge
ondergaan in die
kaalarmlug
roggel my hart met
verse terug
na ons verlede saam.

Kuns van ‘n danser

Deur Datum gepubliseer: 6 Desember 2019 1

dit vat ‘n kunstenaar
om ‘n ware danser te wees
en om te weet hoe om te dans
op die ritme van my gees
waar my hartsmure sy liedjies skryf
en my siel sy musiek speel
raak ek verlore in die misterie
en dans ek vir myself

dans in ‘n…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 123 gaste aanlyn

Bydrae Totale