Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Gedigte

MY TWEEDE SEUN

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2016 5

GEBOORTE

dit is net voor ek ingaan
om my tweede kind te kry
ek voel gespanne
en woorde kom uit my mond
uit wat ek nie wou se nie

ek voel so alleen
al is almal daar
my ma my man my eerste
kind
sal hul ooit verstaan
wat in my kop aangaan
hulle se jy gaan ok wees
hoe weet hulle?

ek…

SONDAG MIDDAG OM TWEE

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2016 4

SONDAG MIDDAG OM TWEE

dit is sondag middag
om twee
op die plattelandse dorpie
ek stop agter jou
by die vulstasie
omdat jy vir my gewink het
en nie net gewaai het nie

die joggie gooi petrol
ek drentel saam met jou
in die shop
omdat jy gese het
kom saam met my

my oe is op jou waar jy
eet en drinkgoed
bymekaarmaak
en…

BEPLANNING ARMY STYLE

Deur Datum gepubliseer: 19 Februarie 2016 8

BEPLANING ARMY STYLE
In die beplanningskamer
is die kaarte van die
aanvals zone opgeplak

rooi vir vyandelike magte
van kubane en hulle
meelopers
met hulle lugsteun
en Russiese adviseurs

blou vir eie magte
se veggroepe wat ontwerp
is vir vuurkrag
wat dit kan lewer

die infanterie is n bataljon
sterkte
toegevoeg is n battery
G5 kannonne
met n eskadron tenks of
pantserkarre
genie en sein vorm ook
deel van…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 106 gaste aanlyn

Bydrae Totale