Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Gedigte

Wen

Deur Datum gepubliseer: 21 Augustus 2016 4

Wen

Om aanvaarbaar te wees in die
samelewing moet jy jou karakter
slyp en lelike neigings oorwin soos
gierigheid, afguns, haat, afknouery
en sadisme, valsheid en skynheiligheid,
alles verwerplike karaktertrekke wat
in die samelewing aanstootlik is
en jy moet dit oorwin—
Om in vyandskap te leef kan jy…

. . . dan kom ek weer

Deur Datum gepubliseer: 21 Augustus 2016 6

ek kom weer as dit lente in jou Kaap is
op ‘n dag wat dit eindelik ophou reën
en ‘n koor van duisende oggendvoëls
met ‘n môrelied
jou nuwe dag sal seën

ek kom weer as jou Namakwaland aan’t blom is
jou soetgras wuiwend oor Vrystaat velde baan
fonteine borrel…

Vir Natalia . . . noudat jy 16 is (enkele gedagtes)

Deur Datum gepubliseer: 21 Augustus 2016 8

my kind:
die een jaar volg die ander
tyd staan nimmer stil
en sestien’s net ‘n oomblik lank
geen uur is te verspil

onthou –
voëls vlug deur die hemel
daar’s rusplek op die grond
bloeisels vly teen takke
die volmaan tinkan rond

die herfs se son is lou
my kind

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 82 gaste aanlyn

Bydrae Totale