Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

Vertroue

Deur Datum gepubliseer: 25 Julie 2019 2

Vertroue is ‘n onderwerp wat al holrug gery is. Maar tog ‘n onderwerp wat belangrik bly. In my voorbereiding vir die volgende program het die onderwerp vir my uitgestaan. Eers het ek lank wakker gelê in die vroeë ure van Dinsdag oggend en gewonder wat om te sê, woorde…

My rolmodel deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 16 Julie 2019 1

Gisteraand het ek vir die eerste keer na Uit klip gekap deur Corlea Botha geluister. Soms hoor ‘n mens liedjies so in die verbygaan en jy slaan nie ag op die woorde nie. Ander kere luister jy daarna. Dit is dan wat dit met jou praat. ‘n Hart gesprek…

Straal Jy Selfvertroue Uit?

Deur Datum gepubliseer: 13 Julie 2019 1

Soms is dit so maklik om vas te kyk teen die onmiddelike dat ons nie die groter prentjie raaksien nie. Ons lewe so ingewikkeld en soms selfs donker dat ons vergeet om te glimlag en net die nuwe dag te omhels. Maar soos met alles in die natuur het…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale