Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

KROONSTAD SE KRANE DROOG OP

Deur Datum gepubliseer: 4 Julie 2016 4

Die oomblik van waarheid het aangebreek, sekere dele van Kroonstad se krane het opgedroog en dit terwyl ander gedeeltes van die dorp nog water het.

Die vraag is hoe gebeur dit dat die meer gegoede woonbuurtes nog steeds water het en minder gegoede woonbuurtes geen water het nie.

Kan iemand sê.

Deur Datum gepubliseer: 6 Junie 2016 5

Kan iemand vir my sê hoe word daar uitgeteken noudat die blad verander is? Ek kry geen plek waar ek kan ingaan om uit te teken na die dag se lees. Kan iemand my asseblief help?

DIE LANGSTE DAG/ OPERASIE OVERLORD

Deur Datum gepubliseer: 5 Junie 2016 8

Vanjaar, op 6 Junie, is die twee en sewentigste herdenking van operasie Overlord, die Gallieerde inval in Duits besette Europa gedurende die tweede wêreld-oorlog op 6 Junie 1944.
Operase Overlord was die grootste militêre operasie in die geskiedenis van die mensdom. Een van die doelwitte was om Duits besette Europa…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 88 gaste aanlyn

Bydrae Totale