Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

Stem in die Woestyn

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2019 1

Ek kan met eerlikheid sê dat ek goeie jare geken het. ‘n Oase waarin ek versorg, beskut en genoeg gehad het. Hierdie tydperk het my baie geleer van myself. Maar dit was ook ‘n tydperk van agteroor sit en verwag sonder om werklik iets by te dra, afgesien van…

Deel 1 Toksiese verhoudings is stille sluipers van die nag.

Deur Datum gepubliseer: 21 Augustus 2019 2

Wie ookal daar deur vasgevang is sukkel om van die giftige klampe weg te kom en sukkel jare daarna nog met die letsels daarvan.
Daar was ‘n stadium wat ek nie kon verstaan hoekom vrouens, vernaamlik, nie net kan weg stap nie. Nou, jare later kan ek verstaan waarom…

Wilde perd van Afrika

Deur Datum gepubliseer: 15 Augustus 2019 Hou van

(Brons)

Soos die wilde wind hardloop hulle vry deur die vlaktes, met strepe wat blink in die son, en met hoewe vas op Afrika grond. Groot sterk diere maar altyd waaksaam, vir wat om hulle aangaan. Wei in troppe, en wanneer die son sak lyk hulle asemrowend…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 42 gaste aanlyn

Bydrae Totale