Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

KATEGORIE — Oor WOORDE (volk/nasie, mens/persoon)

Deur Datum gepubliseer: 26 April 2017 4

KATEGORIE: Oor WOORDe
Ek was altyd streng in my kritiek oor hoe dié taal, wat ek liefgekry en aangeneem het, gepraat en geskryf word. Meer as my halwe lewe het ek nou in Duitsland verbring, en ek het beleef hoe ‘n ou kultuurtaal met krag en tradisie deur die voorheersende…

SEMAFOORSINJALE-WAGTERS VAN VEILIGHEID-DIE EINDE VAN N ERA

Deur Datum gepubliseer: 10 April 2017 12

Vir baie jare was semafoor sinjale die wagters van veiligheid op die spoorweë en is dit een aspek van trein bedryf wat n baie interessante geskiedenis het.

Met die loop van die eerste treine is die eerste metode van treinbeheer handseine gewees. Die trein moes voor die wissels…

WERKGEWER of WERKNEMER?

Deur Datum gepubliseer: 5 April 2017 15

Wie is die WERKNEMER, wie die WERKGEWER?

Ek kom spit jou tuin om, daarby GEE ek drie ure van my (werk-)tyd aan jou af, en jy NEEM my werk aan. Ek gee WERK, en jy gee (hopelik ‘n toepaslike) loon of BELONING in ruil. Anders moes jy self gewerk het.

Was…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale