Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Artikels

Watse vark is jy?!?

Deur Datum gepubliseer: 22 Januarie 2019 8

Otjie, potjie vette vark,
werk in die tuin met ‘n langsteel hark.
Hy hark en hy hark tot die steeltjie breek
en woeps in Otjie se magie steek.

Die jaar van die Vark val tussen 5 Februarie 2019 en 24 Januarie 2020.

2019 word beskou as die jaar van die…

Asië vier Nuwejaar

Deur Datum gepubliseer: 22 Januarie 2019 6

Oral ter wêreld word die Chinese Nuwejaar op die tweede nuwemaan (donkermaan) na die langste dag van die jaar (of die kortste dag as jy in die noordelike halfrond is) gevier. Dit val tussen 20 Januarie en 20 Februarie. Die Chinese Nuwejaar staan ook bekend as die Lentefees of…

OM NUUT TE BEGIN

Deur Datum gepubliseer: 20 Januarie 2019 5

En so is dit alweer die einde van nog ‘n week in 2019 – die jaar waarna baie van ons rykhalsend uitgesien het. Diep in ons harte wil ons tog maar altyd glo dat dit môre beter sal gaan as gister, nie waar nie? Ja, dit is waarop ons…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 21 gaste aanlyn

Bydrae Totale