Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Haatspraak is mos nie liefde

Deur Datum gepubliseer: 27 Oktober 2019 4

Die gala het aangebreek en die verwagting in die lug is amper tasbaar. Ek ondersteun vannaad  een van die Digters, my sus. My maat van die afgelope 17 jaar is veilig tuis.

Die Kaapstad winde ruil el tydelik vir Pretoria se pers Oktober blommeprag.

Onbekendes vanuit alle agtergronde kry hulle sit…

Nastergal Wolfram en die 72 Maagde

Deur Datum gepubliseer: 21 Oktober 2019 Hou van

“Dis nie dat jy lelik is nie, dis net dat… nee, ek kan tog nie so oopbek lieg nie. Dis oorlat jy so lelik is.”
“Ons sit die ligte af en jy maak toe jou oë…”
“Nee dankie.”
“Wat van ‘n stukkie geel vet biltong?”
* * *
Soos…

‘n Storie vir sommeliers

Deur Datum gepubliseer: 17 Oktober 2019 2

“Ek weet nie of ek jou vertrou nie.”
“Jy kan my vertrou met jou lewe, my liewe Zin.”
“Maar natuurlik nie met my wyn nie. Gee dit terug!”
** ** **
Zin van Dell is gebore op die familie plaas, Pienno, duskant Uitenhage (daai tyd net “Tage” genoem). Ek…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 86 gaste aanlyn

Bydrae Totale