Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

DONDERDAG: Klippe

Deur Datum gepubliseer: 7 April 2016 8

Moenie die hoop klippe doelloos aankyk nie:
oorweeg, wie kan jy daarmee gooi!
Persiese spreekwoord

Projek – “Carpe Diem” (Gryp die oomblik) – Sonnet

Deur Datum gepubliseer: 30 Maart 2016 8

Tyd is nie tasbaar nie, en kan ook nie in die laai gebêre word om later te gebruik te word nie. Carpe Diem is Latyns vir: ‘Gryp die oomblik.’

In hierdie projek het u ‘n tweeledige opdrag:

(1) Die inhoud moet die filosofiese waarheid…

Projek 2 – Herfs

Deur Datum gepubliseer: 16 Maart 2016 20

Herfs

Herfs leen homself tot amber, bruin, geel en menigte skakerings van ander kleure.  Dit is ook die inleiding tot die rus van Winter waar die aarde weer asemskep.  Herfs kan ook herinner aan periodes in ons verhoudings met mekaar, ons geliefde…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 73 gaste aanlyn

Bydrae Totale