Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Groot skryf kompetisie amper op sy einde

Deur Datum gepubliseer: 7 Augustus 2016 10

Vriende ons is by Augustus en die einde van die kompetisie word nou in dae getel. Ek wil al die lede wat deel is van die groot skryf kompetisie net weer herinner aan die feit dat ek van 1 – 9 September 2016 die volledige inskrywings moet ontvang.

Jou volledige…

DONDERDAG, 4: Wildsbokke

Deur Datum gepubliseer: 6 Augustus 2016 9

Wat is oorsaak en wat gevolg? Wie het as eerste verskyn, die hoender of die eier? Lank kan mens stry oor wat as eerste verskyn het. Ék in my beskeidenheid meen dat die natuur éintlik as eerste op die toneel verskyn het. Maar ander mense kan die werklikheid anders…

Ek wou net gelukkig wees

Deur Datum gepubliseer: 6 Augustus 2016 9

Voorgedra effekte /byklanke en opname deur Marieta Calitz

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 255 gaste aanlyn

Bydrae Totale