Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

……..In Mekaar Se Gedagtes…………….

Deur Datum gepubliseer: 12 Augustus 2016 6

Al is ons ook,
deur die noodlot geskei,
weg van mekaar geskeer,
en al verlang ons ook onsettend baie na mekaar,
leef ons stees in mekaar se gedagtes,
ja, so is ons vir mekaar altyd daar.

Doong noodlot ons,
het ons wer opgestaan en elke keer,
weer probeer,
leef jy…

ASIELSOEKENDE TOERIS

Deur Datum gepubliseer: 10 Augustus 2016 5

Asielsoekende Toeris?

In die koerantartikel het as eerste gestaan dat die belangrikste van jou vakansiereis die anekdootjies, die staaltjies is wat jy agterna te vertel het. ‘n Sjinese toeris het heelwat om te vertel wanneer hy binnekort huistoe kom.

.

In Heidelberg, die „Mekka” van toeriste in Duitsland, ook van die Sjinese,…

Tóg, as ek lag.

Deur Datum gepubliseer: 9 Augustus 2016 5

Tóg, as ek lag

Soms huil ek, omdat dit iewers
(onaanraakbaar diep)
seer is; soms kry ek seer
en val ek hard oor die masker
wat ek gemaak word om te dra.

Tóg, as ek lag, is dit eerlik,
en nooit deel van ´n draaiboek
wat deur ´n hand geskryf is

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 23 gaste aanlyn

Bydrae Totale