Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Wolf wolf hoe laat is dit?

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2016 5

Ek droom soms van ʼn wêreld sonder tyd….
My enigste onthou van so wêreld was toe pa en die seuns die karavaan en tent klaar opgeslaan het. Dan het my pa sy horlosie afgehaal en gesê. Nou hou ons vakansie en vergeet van tyd.
Die vakansie – son wat…

Gypsy

Deur Datum gepubliseer: 13 Junie 2016 5

Die aand se lug was dun, en die gesellige klanke van stemme om die vuur was vertroostend. Die vuur het sy vlamme dans in die middel gedoen. Die hipnotiese uitwerking van die oranje tonge het my stip laat staar in die hart van die vuur. Dit was seker die…

Teenstellings projek wenners

Deur Datum gepubliseer: 6 Junie 2016 5

Gedigte afdeling:

1. Mariska Smit met – Doka
2. Mariska Smit met – Tweestryd EN Viooltjie met – Die vrug van jou skoot
3. Anzé Bezuidenhout met – Oorwinningsgloed EN Ammie moon met – Daardie nag

Rubrieke afdeling:

1.Hennie Fritz met – ‘n Verhaal op…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 73 gaste aanlyn

Bydrae Totale