Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

NAWEEK 2: ‘n Altaar groter as die kerk

Deur Datum gepubliseer: 26 Mei 2016 1

Twee kinders speel in die duitse kleindorpie se enigste straatjie, op en af, heen en weer. Hulle stap aan ‘n gestapelde klipmuur verby, van die soort wat gebou is voordat daar draadheinings was. Daar sien hulle hoe allerhand plante daaruit groei, kruie wat sterk ruik, bossietjies met bessies, verskillende…

Kolmanskop

Deur Datum gepubliseer: 26 Mei 2016 7

In die suide van die Namib
waar die son steeds bloedig skyn
net ‘n entjie oos van Lud’ritz
in die heet van ‘n woestyn

pryk vandag net die murasies
(uit tye baie lank gelee’)
van eens swierig herehuise
aan sand en duine oorgegee.

Sonder slot en sonder…

Carpe diem projek wenners

Deur Datum gepubliseer: 15 Mei 2016 6

Gedigte afdeling:

1. Viooltjie met – Soos die voëls in die hemel
2. CH Nel Venter met – Jy sal daarin bestaan
3. Anzé Bezuidenhout met – My hartedief

Verhale afdeling:

1.Helena Mellet met – Agter die pienk deur

Algemeen/Gorrel

1.Annamarie du Toit met – Gryp die oomblik

Baie geluk aan hierdie 6 skrywers

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale