Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

‘n Mengelmoes kardoes

Deur Datum gepubliseer: 9 Mei 2019 5

‘Kardoes’ van die Franse woord cartouche (buskruidlading in papier toegedraai). … Kraftpapier is ‘n sterk, gladde tipe papier wat vroeë jaar algemeen gebruik was .. Papier is ‘n dun materiaal wat hoofsaaklik gebruik word om op te skryf, die perkament was gemaak deur die binneste bas van bome te…

Drank en liefde

Deur Datum gepubliseer: 7 Mei 2019 3

Einde van hierdie maand vier ek en Die Ander Een ons 15de anniversary… 15 laaaang jare. Hoe oorleef jy 15 jaar saam ‘n persoon? Goeie vraag! Baie versigtig…
Soos met alle verhoudings was daar maar baie ups and downs. ‘n Gelag. ‘n Gehuil. Uiteindelik bereik jy ‘n ewewig punt…

Goeie maniere (en die vroulike geslag)

Deur Datum gepubliseer: 17 April 2019 Hou van

Ek is alweer in die moeilikheid. Of is dit nog steeds, net dieper? En dis nie eers asof ek probeer het om in die moeilikheid te kom nie.

Sien ek loop by die gang af by die kantoor en ek loop verby een van die girls – sy huil histeries….

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 57 gaste aanlyn

Bydrae Totale