Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Verwys na kategorie

Algemeen/Gorrel

Junie 2019 projek uitslae en besprekings

Deur Datum gepubliseer: 17 September 2019 3

GEDIGTE:

BRONS:
1 ste plek: Evanthe Schurinck met Hernuwing
2 de plek: Jessica Visser met Yspêrels
3 de plek: Toom  met Winter-haikoe

SILWER:
1 ste plek: Estelle Rubow met Winter aan die weskus
Marieta McGraff met  ‘n Winter in herinnering
Marieta McGraff met Haikoe
2 de plek: Estelle Rubow  met Winter in Stellenbosch
Charleine  Olivier met Ek is winter
Charleine …

Mentorskap deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2019 3

My leespad het my al op heelwat interessante paaie gevat. Paaie van selfontdekking, avontuur, ‘n riller of twee en liefde. By elkeen leer ek iets nuuts, hetsy interessante brokkies van bekende plekke wat ek graag sou wou besoek soos Tuscany, Italië. In motiveringsboeke leer ek ‘n karaktertrek van myself…

Vlooie op Roossenekal

Deur Datum gepubliseer: 11 September 2019 2

“Vir wat krap jy so?”
Marthinus het die antwoord geken. Maar hy wou hoor hoe sy dit sê.
“Dis baie droog in die hitte. Seker maar ‘n droë vel…” Antwoord Elsa met die oortuiging van ‘n Arabier wat sand in die woestyn probeer verkoop.
“Verkeerd.” Het hy emosieloos reageer….

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 53 gaste aanlyn

Bydrae Totale