Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Karrovingers

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 31 Desember 2019 Aantal woorde: 30 73 Kere gelees Hou van

Dik
verkreukel en bruin
uitgebraai
in Karoo
skaap
vet.

Vat
om die windpomppyp
of lam stert
soos
oë knyp teen die son.

Rustig lê
die bonkige lywe,
op ń sagte,
lappieskombers.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 218
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 71 gaste aanlyn

Bydrae Totale