Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Karoo Skaap Kennis

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 9 Junie 2019 Aantal woorde: 35 42 Kere gelees Hou van

Grys
in helder middag,
Son.
wit kolle klein
kleiner verskrik
in
bossieveld.

Die wind,
met jakkels geur,
motor dreun
stof wolk,
onbekend?

Mense kennis
van skeer, slag
kinders vat
bekend.

Ooi en kind
huppel weg….




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 109 gaste aanlyn

Bydrae Totale