Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Karoo Reis

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 19 Oktober 2020 Aantal woorde: 21 52 Kere gelees 3

skud… skud…

klip en stof
oor ver oop vlaktes
swart sterk koffie koppies.

stilte… stilte…

sak in
oor gereisde
moeg gemoed.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 56 gaste aanlyn

Bydrae Totale