Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Karoo Nasie Bloekoms

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Junie 2019 Aantal woorde: 32 109 Kere gelees 2

Wit en bruin
gevlek
langs swart paaie.

Breë wortels
bondels
in droë grond geanker.

Uitgebuit, vasgevang in
eie waan
kennis wysheid
‘n bedompige nou,
bestaan met min lig.
in dieper water
verwortel




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale