Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Karoo Bloekoms

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 September 2020 Aantal woorde: 22 46 Kere gelees 2

wit en bruin
gevlek
langs swart paaie.

breë wortels
bondels
geanker in droë grond.

in dieper water
vasgevang, verwortel
in die nou.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 106 gaste aanlyn

Bydrae Totale