Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kappie

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 4 Mei 2019 Aantal woorde: 62 502 Kere gelees 1

vonkel in haar oë
breek lanse vir glimlag
skaam kuile donker water
wat as skaduryke rivier vloei
helder skyn haar wange blank
met appel bloeisel kleur
lippies natuurlik rooi

onder haar kappie
skuil donker bruin hare
lokkend golf dit onder uit
geknoopte lint om haar nek
beklemtoon karaktervolle blik
van boere meisie soos min
sag lag sy uit kappie tuit

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 584
Kommentaar telling: 82

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 137 gaste aanlyn

Bydrae Totale