Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kankerkiem 1

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 18 April 2019 Aantal woorde: 77 71 Kere gelees 2

die kreefskeerkring is nie n gesuikerde vrug
galbitter in sy kiem jy verloor gewig
yster of sterk staal
die kankerkiem die mag om jou liggaam te maak abnormaal

n pes en kreefskeerkring
slaan jou longe plat tot in n katswink
want die kenteken van kanker
in n verstoke klousule met leuns verknog
n hartverskeurende storie dupeer in sy spog

mense spleet stort spoelbakke
want die pyn soos n kombuisplae
kieme vervelig soos kakkelakke
vreet vuil op vuil !!!




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 18

    Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander  

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 2,859 gaste aanlyn

    Bydrae Totale