Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kamer Skoonmaak

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Julie 2020 Aantal woorde: 70 48 Kere gelees 2

soeke na kennis
is kamer verlaat
na die buite kleinhuisies
die weg is wawyd oop
dié pad terug is verlore.

studente draf
deur hoë deure
luister na warboel sprekers
in helder lesing sale
met teenstrydige geskrifte as bewyse.

doolhof van gange
in deurskynende wit
met baie kamers
met altyd dieselfde gebod
is dié universiteit.

skoonmaker gedagtes
gevestig in kindertyd
deur ongeskoolde wysheid
hou die waarheid sluitels
om kennis te besweer.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale