Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kale manewales

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 16 November 2020 Aantal woorde: 79 40 Kere gelees 4

.
na sterk winde laasnag
lê baie skulpe en wortels oop
my duin se gesig skoon verward
waar ek sit of sweef is dit vreemd
wat gister was, is vandag anders
so ontbloot veranderinge mense
met die besef van groot word
kry mense die gevoel
om ten toon te stel
dames wil bates
uitstal en wys
net genoeg
soms ook
wulps
mans ook
soms die spiere
en kort broekies
baarde en snor
onvolwasse
eerlikheid
met ‘n tikkie
spog
.
©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1001
Kommentaar telling: 134

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale